Levítikus 6:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wat daarvan oorbly, moet Aäron en sy seuns eet; ongesuurd moet dit geëet word op ’n heilige plek; in die voorhof van die tent van samekoms moet hulle dit eet.

Levítikus 6

Levítikus 6:14-18