Levítikus 6:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die vuur op die altaar moet daardeur aan die brand gehou word, dit mag nie doodgaan nie; maar die priester moet elke môre daaroor hout aan die brand steek en die brandoffer daaroor reglê en die stukke vet van die dankoffers daaroor aan die brand steek.

Levítikus 6

Levítikus 6:3-16