Levítikus 5:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet hy van die bloed van die sondoffer teen die kant van die altaar sprinkel; maar wat oorbly van die bloed, moet aan die onderkant van die altaar uitgedruk word; dit is ’n sondoffer.

Levítikus 5

Levítikus 5:5-12