Levítikus 5:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

of as iemand enigiets aanraak wat onrein is — die aas van ’n onrein wilde dier of die aas van onrein vee of die aas van onrein gedierte wat rondkruip — en dit vir hom verborge was, maar hy onrein geword het en skuldig is;

Levítikus 5

Levítikus 5:1-4