Levítikus 5:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So moet die priester dan vir hom versoening doen vir die sonde wat hy gedoen het in enigeen van hierdie gevalle, en dit sal hom vergewe word; verder behoort dit aan die priester net soos die spysoffer.

Levítikus 5

Levítikus 5:5-19