Levítikus 4:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet die priester van haar bloed met sy vinger neem en dit aan die horings van die brandofferaltaar stryk; maar al die orige bloed moet hy aan die onderkant van die altaar uitgiet;

Levítikus 4

Levítikus 4:24-35