Levítikus 4:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna moet hy die bul buitekant die laer uitbring en hom verbrand soos hy die eerste bul verbrand het; dit is ’n sondoffer van die vergadering.

Levítikus 4

Levítikus 4:15-29