Levítikus 4:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as die hele vergadering van Israel hulle misgaan sonder dat die vergadering hom daarvan bewus is; en hulle enigiets doen wat die Here verbied het, en skuldig word;

Levítikus 4

Levítikus 4:3-23