Levítikus 27:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle mag nie ondersoek of dit goed of sleg is nie, en dit nie omruil nie; maar as hulle dit tog omruil, moet dit en die geruilde heilig wees; dit mag nie gelos word nie.

Levítikus 27

Levítikus 27:24-34