Levítikus 27:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook al die tiendes van die land, van die graan van die land, van die vrugte van die bome, behoort aan die Here; dit is heilig aan die Here.

Levítikus 27

Levítikus 27:20-34