Levítikus 27:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as iemand sy huis as heilige gawe aan die Here toewy, moet die priester dit skat of dit goed of sleg is; soos die priester dit skat, so moet dit bly.

Levítikus 27

Levítikus 27:7-16