Levítikus 26:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die dorstyd sal vir julle aanhou tot die druiwe-oes, en die druiwe-oes sal aanhou tot die saaityd, en julle sal jul brood volop eet en veilig in julle land woon.

Levítikus 26

Levítikus 26:3-10