Levítikus 26:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die wat onder julle oorgebly het, sal oor hulle ongeregtigheid wegteer in die lande van julle vyande, ja, ook oor die ongeregtighede van hulle vaders saam met hulle wegteer.

Levítikus 26

Levítikus 26:38-45