Levítikus 26:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal julle onder die volke verstrooi en ’n swaard agter julle uittrek; en julle land sal ’n wildernis en julle stede puinhope word.

Levítikus 26

Levítikus 26:30-40