Levítikus 26:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle krag sal tevergeefs verbruik word, want julle land sal sy opbrings nie gee nie, en die bome van die land sal hulle vrugte nie gee nie.

Levítikus 26

Levítikus 26:10-25