Levítikus 26:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan sal Ék dit ook aan julle doen: Ek sal verskrikking oor julle beskik: die tering en die koors wat die oë verteer en die lewe laat versmag; julle sal ook tevergeefs julle saad saai, want julle vyande sal dit opeet.

Levítikus 26

Levítikus 26:8-19