Levítikus 25:50 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy moet met sy koper reken van die jaar af dat hy hom aan hom verkoop het, tot die jubeljaar toe. En die prys waarvoor hy hom verkoop het, moet wees volgens die aantal jare; soos ’n dagloner sal hy dan dié tyd by hom gewees het.

Levítikus 25

Levítikus 25:45-55