Levítikus 25:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar in die sewende jaar moet daar vir die land volkome rus wees, ’n sabbat vir die Here; jou land mag jy nie saai en jou wingerd nie snoei nie.

Levítikus 25

Levítikus 25:1-13