Levítikus 25:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as iemand ’n woonhuis in ’n ommuurde stad verkoop, moet daar reg van lossing wees tot die end van die jaar dat dit verkoop is; ’n jaar lank moet daar reg van lossing wees.

Levítikus 25

Levítikus 25:23-32