Levítikus 25:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in die agtste jaar moet julle saai en van die ou opbrings eet tot die negende jaar toe; totdat die opbrings hiervan inkom, moet julle die oue eet.

Levítikus 25

Levítikus 25:19-26