Want dit is ’n jubeljaar, dit moet vir julle heilig wees: van die land af moet julle die opbrings daarvan eet.