Levítikus 23:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde brode van die Here; sewe dae lank moet julle ongesuurde brode eet.

Levítikus 23

Levítikus 23:1-11