Levítikus 23:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n Dag van volkome rus moet dit vir julle wees, en julle moet jul verootmoedig. Op die negende van die maand in die aand, van aand tot aand, moet julle jul sabbat hou.

Levítikus 23

Levítikus 23:22-42