Levítikus 23:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ses dae lank kan werk gedoen word, maar op die sewende dag is dit ’n dag van volkome rus, ’n heilige vierdag; géén werk mag julle doen nie — dit is ’n sabbat van die Here in al julle woonplekke.

Levítikus 23

Levítikus 23:1-9