Levítikus 23:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op daardie selfde dag mag julle géén werk doen nie, want dit is ’n versoendag om vir julle versoening te doen voor die aangesig van die Here julle God.

Levítikus 23

Levítikus 23:18-34