Levítikus 23:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Spreek met die kinders van Israel en sê: In die sewende maand, op die eerste van die maand, moet dit vir julle ’n rusdag wees, ’n gedenkdag deur basuingeklank, ’n heilige vierdag.

Levítikus 23

Levítikus 23:17-28