Levítikus 22:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle moet dan my ordening onderhou, dat hulle weens die heilige gawes geen sonde op hulle laai en daardeur sterwe nie, omdat hulle dit ontheilig het. Ek is die Here wat hulle heilig.

Levítikus 22

Levítikus 22:1-15