Levítikus 22:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ’n bees of stuk kleinvee waarvan ’n liggaamsdeel te lank of te kort is, mag jy as vrywillige offer berei; maar as gelofte-offer sal dit nie met welgevalle aangeneem word nie.

Levítikus 22

Levítikus 22:17-29