Levítikus 22:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Spreek met Aäron en sy seuns en met al die kinders van Israel en sê vir hulle: Enigeen uit die huis van Israel of uit die vreemdelinge in Israel wat sy offer bring — volgens al hulle geloftes en al hulle vrywillige offers wat hulle aan die Here as brandoffer bring —

Levítikus 22

Levítikus 22:9-26