Levítikus 22:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as ’n priester iemand met sy geld koop, mag dié daarvan eet, en die wat in sy huis gebore is; húlle mag van sy voedsel eet.

Levítikus 22

Levítikus 22:10-13