Levítikus 21:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom moet jy hom heilig hou, omdat hy die spys van jou God offer. Hy moet vir jou heilig wees, want heilig is Ek, die Here wat julle heilig.

Levítikus 21

Levítikus 21:4-14