Levítikus 21:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Heilig moet hulle aan hulle God wees en die Naam van hulle God nie ontheilig nie; want hulle offer die vuuroffers van die Here, die spys van hulle God; daarom moet hulle heilig wees.

Levítikus 21

Levítikus 21:4-10