Spreek met Aäron en sê: Niemand uit jou nakomelinge, in hulle geslagte, aan wie ’n liggaamsgebrek is, mag nader kom om die spys van sy God te offer nie.