Levítikus 21:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die priester wat die hoogste onder sy broers is, op wie se hoof die salfolie uitgegiet is en wat as priester aangestel is om die klere aan te trek — hy mag sy hare nie laat loshang en geen skeure in sy klere maak nie.

Levítikus 21

Levítikus 21:8-13