Levítikus 21:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

VERDER het die Here vir Moses gesê: Spreek met die priesters, die seuns van Aäron, en sê vir hulle: Aan ’n dooie moet ’n priester hom nie verontreinig onder sy volksgenote nie;

Levítikus 21

Levítikus 21:1-4