Levítikus 20:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy moet ook aan die kinders van Israel sê: Elkeen uit die kinders van Israel of uit die vreemdelinge wat in Israel vertoef, wat van sy kinders aan Molog gee, moet sekerlik gedood word. Die volk van die land moet hom stenig.

Levítikus 20

Levítikus 20:1-8