Levítikus 20:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as ’n man met sy vader se vrou gemeenskap het, het hy die skaamte van sy vader ontbloot. Hulle altwee moet sekerlik gedood word. Hulle bloedskuld is op hulle.

Levítikus 20

Levítikus 20:4-16