Levítikus 2:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as jy ’n spysoffer bring wat in die oond gebak is, moet dit fynmeel wees, ongesuurde koeke met olie gemeng, en ongesuurde platkoeke met olie bestryk.

Levítikus 2

Levítikus 2:1-12