Levítikus 2:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet al jou spysoffers met sout berei, en jy mag die sout van die verbond van jou God by jou spysoffer nie laat ontbreek nie; by al jou offers moet jy sout bring.

Levítikus 2

Levítikus 2:4-16