Levítikus 19:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Begeef julle nie tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê nie. Soek hulle nie om julle deur hulle te verontreinig nie. Ek is die Here julle God.

Levítikus 19

Levítikus 19:21-33