Levítikus 19:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Spreek met die hele vergadering van die kinders van Israel en sê vir hulle: Heilig moet julle wees, want Ek, die Here julle God, is heilig.

Levítikus 19

Levítikus 19:1-6