Levítikus 19:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle mag geen onreg doen in die gereg nie. Jy mag vir die geringe nie partydig wees nie en die aansienlike nie voortrek nie. Met geregtigheid moet jy oor jou naaste oordeel.

Levítikus 19

Levítikus 19:12-17