Levítikus 18:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die skaamte van jou suster, die dogter van jou vader of die dogter van jou moeder, in die huis of buitekant gebore — haar skaamte mag jy nie ontbloot nie.

Levítikus 18

Levítikus 18:5-15