Levítikus 18:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verontreinig julle nie deur al hierdie dinge nie, want deur al hierdie dinge is die heidene verontreinig wat Ek voor julle uit verdryf.

Levítikus 18

Levítikus 18:17-30