Levítikus 18:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy mag die skaamte van jou vader se broer nie ontbloot nie: jy mag nie naby sy vrou kom nie; sy is jou tante.

Levítikus 18

Levítikus 18:7-19