Levítikus 17:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet die priester die bloed teen die altaar van die Here by die ingang van die tent van samekoms uitgooi en die vet aan die brand steek as lieflike geur vir die Here.

Levítikus 17

Levítikus 17:1-9