Levítikus 17:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en dit nie bring by die ingang van die tent van samekoms om aan die Here ’n offer voor die tabernakel van die Here te bring nie — as bloedskuld moet dit dié man aangereken word. Hy het bloed vergiet; daarom moet dié man uitgeroei word onder sy volk uit;

Levítikus 17

Levítikus 17:1-12