Levítikus 16:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy moet ’n heilige linnerok aantrek en ’n linnebroek moet oor sy vlees wees en met ’n linnegordel moet hy hom gord en ’n linnetulband moet op sy hoof wees. Dit is heilige klere; en hy moet sy liggaam in die water bad en dit aantrek.

Levítikus 16

Levítikus 16:1-11