Levítikus 16:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit moet vir julle ’n ewige insetting wees om vir die kinders van Israel weens al hulle sondes een maal in die jaar versoening te doen. En hy het gedoen soos die Here Moses beveel het.

Levítikus 16

Levítikus 16:31-34