Levítikus 16:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit moet vir julle ’n ewige insetting wees: in die sewende maand, op die tiende van die maand, moet julle jul verootmoedig en géén werk doen nie — die kind van die land sowel as die vreemdeling wat onder julle vertoef.

Levítikus 16

Levítikus 16:23-34